Category Archives: Quinten & Loura - Voortrekker Monument

Quinten & Loura – 5 December ‘09 – Voortrekker Monument

Quinten & Loura, julle troue was brilliant! Baie dankie vir die geleentheid. Julle troue by die monument was baie mooi!
Ons hoop julle het ‘n geseënde huwelik!

View full post »

January 14, 2010 - 11:30 am

Quinten - Mag julle asb die boodskap op die julle “website” wys.

Weereens baie dankie dat julle daar was die aand. Dankie ook dat julle altyd gehelp het om die klein probleempies te sorteer.
Soos dit seker met enige troue gaan was daar die hobbel of 2 daai aand. Dankie vir jou raad tydens die krisis besluite daai aand.

Dankie nie net vir die mooi foto’s nie maar ook vir julle ervaring met ‘n troue.

Julle was meer as net ‘n fotograaf by ons troue, ek sal enige iemand aanraai wat ‘n troue het om julle te gebruik.
Nie net vir die foto’s nie maar ook vir julle bydrae, menslikheid en die profesionele standaart wat julle handhaaf.

Dis moeilik om altyd profesioneel en menslik op die selfde tyd te wees.
Julle het dit vervolmaak.

Uit ons hart uit baie dankie.