What a wonderful wedding we had at Forum Homini! Shawn & Luzanne, thank you once again! You were stunning!

What a wonderful wedding we had at Forum Homini! Shawn & Luzanne, thank you once again! You were stunning!
Shawn & Luzanne, julle troufoto’s is pragtig. Baie baie geluk met julle besonderse dag. Mag die Here julle liefde vir mekaar meer & meer laat groei & seen.
WOW..Thanks Karen en Marius! Dis was so ‘n groot belewenis en baie dankie dat jul ons dag met ons kon deel en dat al ons spesiale oomblikke vir altyd by ons sal bly, te danke aan jul STUNNING werk! Baie dankie weereens!
Groete
Shawn en Luzanne van Heerden
by Pho2Grafix
2 comments