Category Archives: Wilhelm & Talita

Wilhelm & Talita – 16 January 2010 – Waterkloofrif

A Beautiful wedding where the day was blessed with rain…
Wilhelm & Talita, julle dag was so mooi gewees! Die reën het julle dag heerlik geseën! Ons hoop julle het die honeymoon geniet!
Sterkte vir alles in Botswana!

View full post »

January 23, 2010 - 10:20 am

Magdel - Pragtige troue! Foto’s is vreeslik mooi. Die detail op die tafel en die blomme is besonders.

January 22, 2010 - 9:33 pm

Annette van Niekerk - Pragtige foto’s Marius & Karin, sien uit om die res te sien.
‘n Mooi verslag van ‘n mooi dag vir ons familie.

January 22, 2010 - 2:16 pm

Talita Gouws - Uitstekende fotografie Marius en Karin! Dit was ‘n voorreg om saam met julle die pad te stap. Baie dankie!